Omsendbrief 13/2024

Omsendbrief 13/2024


Administratief
April 29, 2024


OB: 13 / 2024

Geagte ouers
Lief en Leed

Ons het op Vrydag, finale uitslag van die Departement van Onderwys ontvang in sake twee personeelaangeleenthede:

  • Mev. A. Fourie (Geskiedenis) se bedanking tydens kraamverlof is deur die GDO goedgekeur en haar diens by H/S Pretoria-Noord word amptelik op 27 April 2024 beeindig. Die pos is reeds geadverteer en onderhoude vind Donderdag plaas.
  • Mnr. S. Pretorius (Natuur Wetenskap graad 8 & 9) se oorplasing na Laerskool Constatiapark is ook deur die GDO goedgekeur vanaf 1 Mei 2024. Die pos is reeds geadverteer en onderhoude is in proses.
  • Ons groet ook een van ons studente, Mnr. C Heuer van Akademia, se waarnemingstydperk het Vrydag geeindig.
Tennis

25 April:

PNHS seuns 0/15 wen teen H/S Akasia met 63 potte teenoor 4 (tuis). Geluk aan Riaan Roos (11-0), Charl Otto (11-0), JP Thomas (11-0) en Ian van Zyl (10-1), wat hulle wedstryde wen. Dit was ons vyfde ligabepaling waarvan ons vyf wen.

26 April:

PNHS seuns 1ste wen teen H/S Montana 2 met 37 potte teenoor 30 (weg). Geluk aan Rohan Louw (11-0) en Davie Pieterse (7-4) wat hul wedstryde wen. Dit was ons eerste ligabepaling.

Wintersport
NWU 16 reeks, Finale uitslae

Baie geluk aan al ons spanne wat skitterend presteer het. Rugby het naelskraap 2de geeindig in die kompetisie om Rugbyskool van die NWU, ons netbal bly konstant top 5 in die NWU en ons hokkie het skitterend verbeter van ‘n 16de plek verlede jaar, tot ‘n 8ste plek hierdie jaar.

Rugby

  1. Wolmaranstad (69)
  2. PNHS (66)
  3. Ben Viljoen (60)
  4. Riebeeckrand (58)
  5. Ferrum (57)
  6. Pionier (53)
  7. Sarel Cilliers (53)
  8. Vryburg (50)
  9. Leeuwenhof (48)
  10. Oosterland (46)
  11. Fochville (43)
  12. Delmas (36)
  13. Hans Strijdom (34)
  14. Volksrust (26)
  15. Schoonspruit (20)
  16. Stofberg (0)

Netbal

  1. Leeuwenhof (71)
  2. Ferrum (64)
  3. Delmas (58)
  4. PNHS (57)
  5. Fochville (57)
  6. Riebeeckrand (50)
  7. Pionier (49)
  8. Vryburg (46)
  9. Schoonspruit (44)
  10. Oosterland (43)
  11. Wolmaranstad (39)
  12. Volksrust (38)
  13. Ben Viljoen (37)
  14. Sarel Cilliers (34)
  15. Hans Strijdom (33)
  16. Stofberg (0)

Hokkie

  1. Ferrum (63)
  2. Ben Viljoen (63)
  3. Hans Strijdom (62)
  4. Pionier (60)
  5. Delmas (60)
  6. Volksrust (51)
  7. Vryburg (50)
  8. PNHS (48)
  9. Wolmaranstad (48)
  10. Oosterland (46)
  11. Fochville (44)
  12. Leeuwenhof (38)
  13. Schoonspruit (34)
  14. Riebeeckrand (31)
  15. Sarel Cilliers (25)
  16. Stofberg (0)

Sportskool van die NWU

  1. Ferrum (184)
  2. PNHS (171)
  3. Pionier (162)
  4. Ben Viljoen (160)
  5. Leeuwenhof (157)
  6. Wolmaranstad (156)
  7. Delmas (154)
  8. Vryburg (146)
  9. Fochville (144)
  10. Riebeeckrand (139)
  11. Oosterland (135)
  12. Hans Strijdom (129)
  13. Volksrust (117)
  14. Sarel Cilliers (112)
  15. Schoonspruit (98)
  16. Stofberg (0)
Hokkie Liga 1: PNHS v/s H/S Erasmus, 23 April 2024, TUT
Hokkie Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN 5 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/14 A Eras 0  
0/15 A PN 1 Gewen: 0, Gelykop: 1, Verloor: 0
0/15 A Eras 1  
0/16 A PN 4 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/16 A Eras 0  
2de PN 1 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 1
2de Eras 2  
1ste PN 2 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 1
1ste Eras 3  
Netbal – Jubilee B-Liga 2: PNHS v/s PHSG , 26 April 2024, PNHS
Netbal Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN 11 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/14 A PHSG 12  
0/15 A PN 27 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/15 A PHSG 6  
0/16 A PN 22 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 1
0/16 A PHSG 6  
0/17 A PN 5 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/17 A PHSG 16  
1ste PN 32 Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 0
1ste PHSG 22  
Netbal Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 B PN 4 Gewen: 0, Gelykop: 1, Verloor: 1
0/14 B PHSG 11  
0/15 B PN 19 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 1
0/15 B PHSG 9  
0/16 B PN 5 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/16 B PHSG 8  
2de PN 18 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 0
2de PHSG 9  
Netbal Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 C PN 1 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/14 C PHSG 24  
0/15 C PN 2 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/15 C PHSG 26  
0/16 C PN    
0/16 C PHSG    
Hokkie: Seuns liga 2: PNHS v/s Montana 2, 23 April 2024, Montana

PNHS speel gelykop 1 doel elk teen Montana 2. Doel aangeteken deur Jean Swart. Dit was ons tweede ligabepaling, waarvan ons beide gelykop speel.

Blou Bulle Liga 1: PNHS v/s Tuine, 23 April 2024, weg
Rugby Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN 19 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/14 A Tuine 5  
0/15 A PN 19 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/15 A Tuine 5  
0/16 A PN 26 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/16 A Tuine 17  
2de PN 16 Gewen: 0, Gelykop: 0, Verloor: 1
2de Tuine 17  
1ste PN 41 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 0
1ste Tuine 12  
Akademie: Kwartaal 1: Top 10

Baie geluk aan die volgende top presteerders in elke graad:

Graad 8

  1. Mia Viljoen (90,93%)
  2. Nimrie Beyleveld (88,73%)
  3. Helé Lottering (87,86%)
  4. Charney Badenhorst (86,95%)
  5. Ziané Nel (85,53%)
  6. Zaine Koekemoer (85,14%)
  7. Liani Swanepoel (84,94%)
  8. Danika-Lumé Trollip (84,73%)
  9. Tlotli Morake (84,54%)
  10. Alexander Viljoen (84,07%)

Graad 9

  1. Michael de Villiers (93,98%)
  2. Mia Rynners (92,94%)
  3. Raynard Bosman (91,75%)
  4. Allan Ribeiro (91,23%)
  5. Carli du Plessis (89,58%)
  6. Barco Lombard (89,39%)
  7. Danielle Louw (87,56%)
  8. Jannine-Mari Beyer (87,36%)
  9. Sharne J v Rensburg (85,97%)
  10. Matthew Roselt (85,61%)

Graad 10

  1. Larissa Ellis (94,19%)
  2. Leila van Rensburg (94,14%)
  3. Leandre Koekemoer (93,81%)
  4. Rohan Louw (90,20%)
  5. Annabelle van Wyk (89,88%)
  6. MC Kritzinger (89,55%)
  7. Cheyenne Pieterse (88,89%)
  8. Liané Schutte (87,70%)
  9. Dehan Joubert (86,41%)
  10. Mikayla Smith (86,31%)

Graad 11

  1. Shené Louw (91,07%)
  2. Delinda Josling (84,51%)
  3. Danielle Scholtz (83,50%)
  4. Ettienne Botha (83,22%)
  5. Beate Haarhoff (83,10%)
  6. Ruan Olwagen (82,11%)
  7. Zanthé Joubert (81,96%)
  8. Henco van der Merwe (81,21%)
  9. Xanethe Mahon (81,08%)
  10. James Ashby (80,37%)

Graad 12

  1. Juané Pretorius (94,44%)
  2. Caitlin van Staden (86,54%)
  3. Bea-Mae lombard (86,53%)
  4. Vicky Hurn (85,97%)
  5. Tiane Smit (85,55%)
  6. André Haarhoff (84,67%)
  7. Helena Fourie (83,01%)
  8. Arno Mostert (82,11%)
  9. Nika van der Westhuizen (81,77%)
  10. Armand Bosman (81,64%)
Sport buite skoolverband

Baie geluk aan Mariël Ellis (graad 12), wat vanaf 25 – 28 April aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Skopboks Kampioenskappe in Potchefstroom gaan deelneem.

Sport buite skoolverband

Baie geluk aan Zaine Koekemoer (graad 8) wat ‘n waardebalkie vir Verantwoordelikheid ontvang.

Finansiële Sake
  • Geagte ouers neem asseblief kennis dat die skool se bankbesonderhede gaan verander omdat dit vir die skool verskeie voordele sal inhou. Ons nuwe rekening skuif na FNB: takkode: 210554 en nuwe rekeningnommer 63096257738.
  • Geagte ouers neem ook kennis dat die skool teen einde Junie heeltemal kontantloos gaan word. Die koste verbonde aan en gevaar aan hantering van kontantgeld noodsaak hierdie stap. Dit maak u registrasie op D6 noodsaaklik en ons versoek dat u so vinnig as moontlik op die applikasie sal registreer.

Program vir die week

Maandag, 29 April:
  • Graad 8 – 12, dag 6.
  • Karnaval geesweek: “Crocks & Socks”-dag.
  • Detensie, 14H15 – 16H15.
  • Graad 12: Sleutel 4 Akademiese uur, 14H15 – 15H15.
  • Rugby Bloubulle Liga 1: PNHS v/s HTS John Vorster 0/15B en 2de spanne, 14H30, PNHS.
  • Karnaval-mark: 09H00 – 19H00, saal
Dinsdag, 30 April:
  • Graad 8 – 12, dag 1.
  • Karnaval geesweek: “Swem Jannie swem!”-dag.
  • Tennis: Dogters 0/15 v/s Woodhill, 14H30, weg.
  • Blou Bulle liga 1: PNHS v/s HTS John Vorster, 15H30, tuis.
  • Karnaval-mark: 09H00 – 19H00, saal
Woensdag, 1 Mei:
  • Vakansiedag: Werkersdag
  • Karnaval-mark: 09H00 – 16H00, saal
Donderdag, 2 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 2.
  • Karnaval geesweek: “rock & Roll”-dag.
  • Graad 12: Sleutel 4 Akademiese uur, 14H15 – 15H15.
  • VLR vergadering, 14H15, K 76.
  • Karnaval-mark: 09H00 – 19H00, saal
Vrydag, 3 Mei:
  • Graad 8 – 12.
  • Karnavaldag: Saaidag / Boeresportdag.
  • Skool sluit om 11H00
  • Hekke oop vir vertoning 16H15.
  • Vertoning begin om 17H30.
  • Karnaval-mark: 09H00 – 22H00, saal
Saterdag, 4 Mei:
  • Hokkie liga 2: PNHS v/s Tuine, 09H00, TUT.
  • Gasvryheidstudies: Graad 10 PAT opleiding, 08H00 – 14H00, restaurant.
  • Karnaval-mark: 09H00 – 15H00, saal
Maandag, 6 Mei:
  • Graad 8 – 12, dag 3.
  • Detensie, 14H15 – 16H15.
  • Karnaval-mark 09H00 – 19H00, saal.


Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug