Kalender

Nuus

Wintertee

WINTERTEE 2017

Esté Pienaar – ‘n gewilde gasspreekster met met haar tema- VONKELVROUE – het die 370 dames uit haar hand laat eet. Haar nostalgiese vertellings het elkeen se hart aangeraak. Soveel vroue kon met haar wedervaringe identifiseer.Wat ‘n wonderlike voorreg was dit vir PNHS om deur die woordkunstenaar toegespreek te word!

 

Wintertee 2016

Die wintertee was weer eens 'n hoogtepunt op die kalender!  Dames is deur die akteurs Cobus Venter en Elma Postma vermaak in  een van hul skreeusnaakse verhoogproduksies.

 

 

 

Copyright © 2013 PNHS. All Rights Reserved.

Developed by Wan4U