Kalender

Nuus

Rugby

Rugby 2018

Stadsbeker Finaal

Die jaar het twee van ons spanne deur gedring na die finaal van die Stadsbeker. Die 0/14's en o/16's het ons skool met trots verteenwoordig. Die o/16's het hul wedstryd gewen, en daarmee 'n 1ste plek verower. Die 0/14's het n 2de plek verower in die finaal. Ons is baie trots op al ons spanne wat PNHS verteenwoordig het hierdie jaar.
 

Ons wens die o/14 en o/16 spanne baie sterkte toe in die Beeld Trofee Reeks.

bo: Onder 14 Rugby Span van 2018

 

 

bo: Onder 16 Rugby Span van 2018

 

 

RUGBY 2017

 

PUK 16:2017

 

PUK Semi-finale

0/14A teen Pionier 31-7
0/15A teen Piet Retief 0-30
0/16 A teen Pionier 27-31
2des ten Pionier 17-26
1ste teen Pionier 0-31

 

PNHS teen Oosterland

0/14A 0-44
0/15A 32-0
0/16A 17-3
2des 5-0
1stes 37-12

PNHS teen Delmas

0/14A 29-50
0/15A 81-7
0/16A 43-7
2des 13-7
1stes 31-27

PNHS teen Stofberg

0/14A 0-27
0/15A 17-12
0/16A 38-3
2des 10-20
1stes 27-14

 

PUK 16

PNHS word gekroon as Rugbyskool sowel as Sportskool van die PUK 16-reeks vir 2016!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Stadsbeker 2015

Baie geluk aan ons O/15 Rugbyspan wat as wenners van die stadsbeker uittree.  Die span saam met die O/14 Rugbyspan kwalifiseer vir die Beeldtrofee maar val ongelukkig in die uitspele uit.
 

PUK16 2015

PNHS wen Rugbyskool vir die 3de jaar en vir die eerste keer die trofee as Sportskool van die reeks!
Geluk aan ons spanne met die volgende posisies in die reeks:
O/14 - Eerste, PUK16 Kampioene
O/15 - 3de
O/16 - 2de
2des - 3de
1stes - 3de
 
 
 

PNHS vs Gerrit Maritz

Een van ons groot hoogtepunte van 2014!  
 
Kyk gerus die video!
 

 SPESIALISTE

Ons maak ook gebruik van spesialisafrigting om rugby uit te brei en te verbeter. Die spesialiste sluit onder andere Balie Swart (Sprinbokstut tydens 1995 Wêreldbeker en springbokskrumafrigter), Dr Sherylle Calder (Visuele spesialis van Springbokke), Dr Derik Coetzee (Springbok kondisioneringsafrigter tydens 2007 Wêreldbeker), Johan van Graan (Springbok voorspelerafrigter), Basil Carzis (Springbok kondisioneringsafrigter), Nico le Roux (Voormalige All Black, Chiefs en Blues Tegniese Adviseur) en nog vele meer in.  
 

Pieter de Villiers rig PNHS se skrums af!

 

Marnitz Boshoff en JP Ferreira by PNHS

 

John Mitchell by PNHS

Op Donderdag 23 Mei 2013 het die voormalige Lions en All Blacks afrigter 'n kursus by ons aanbied.  Dit vorm deel van die Powerade Performance Sessions.  Die sessie was briljant en van groot baat vir ons spelers en afrigters!
Baie dankie ook aan PNHS Snoepie wat betrokke was in die reëlings rondom die geleentheid.
 
 
 

Balie Swart by PNHS

Op Maandag 29 April 2013 het Balie Swart PNHS se rugbyspelers kom afrig.  Balie twee keer lid van die Wêreldbeker kampioenspan, in 1995 as speler en in 2007 as skrumafrigter van die Springbokke.
 

Johan van Graan, Springbokvoorspeler afrigter, by PNHS

Op Dinsdag 9 April 2013 het die Springbokke se voorspeler afrigter 'n afrigtingssessie vir ons Eerstes en O/16's aangebeid.
 
 
 

Henning Gericke by PNHS

Dr Henning Gericke het vir al PNHS se Rugbyspelers 'n sessie kom aanbied. Dr Gericke is veral bekend vir sy werk met die 2007 Springbokspan wat die Wêreldbeker gewen het.
 
 
Investec International Rugby Academy 2012
 
  
 
 RUGBYAKADEMIE

  Hoërskool Pretoria-Noord se rugby word bedryf deur ‘n baie betrokke en passievolle Rugbyakademie. Die akademie is in die bevoorregte posisie om vir mnr Nico Venter as Direkteur: Afrigting te hê.

Ons skool maak ook gebruik van ons eie gimnasium vir spelers se kondisionering.

 
  PNHS Rugby op Facebook:
 
Vir enige verder navrae kontak ons gerus by die skool:
Organiseerder:  Mnr Louis Dekker
Hoofafrigter:  Mnr Nico Venter
Akademie Voorsitter:  Mnr Allen Stroebel
 
 

 

Copyright © 2013 PNHS. All Rights Reserved.

Developed by Wan4U