Kalender

Nuus

Netbal

Netbal 2018

  

Bepalings 2018

PUK

Saterdag, 3 Maart 2018 vs HS Stoffberg – Tuis (A + B Spanne; nie O/16 B nie)

Saterdag, 10 Maart 2018 vs HS Oosterland – Weg (Secunda) (A + B Spanne)

Vrydag, 16 Maart 2018 vs HS Delmas – Tuis (A+B Spanne)

Saterdag, 14 April 2018 Semi-Finaal -  Volksrust (Slegs A spanne, busse vertrek reeds die 13de April)

Vrydag, 20 April 2018 Finaal – Potchefstroom (Slegs A spanne)

 

Liga

Woensdag, 25 April 2018 vs HS Centurion – Tuis (A, B en C spanne)

Woensdag, 2 Mei 2018 vs HS Montana – Tuis (A, B en C spanne)

Woensdag, 9 Mei 2018 vs Midstream College – Tuis (A, B en C spanne)

Woensdag, 16 Mei 2018 vs Prestige College – Weg (Voorlopig slegs A en B spanne)

Vrydag, 18 Mei 2018 vs Cornwall Hill College – Weg (A, B en C spanne)

Woensdag, 23 Mei 2018 vs HS Wonderboom – Weg (A, B en C spanne)

Vrydag, 25 Mei 2018 vs HS Akasia – Tuis (A, B en C spanne)

Maandag, 28 Mei 2018 vs HS Overkruin – Tuis (A, B en C spanne)

Woensdag, 30 Mei 2018 vs HS Oos-Moot – Weg (A, B en C spanne)

Uitspele Vrydag 1 Junie 2018 by HS Montana, spanne sal eers Woensdagaand (30 Mei) of Donderdagoggend (31 Mei) bekend gemaak word.

 

Tshwane uitspele 2 Junie 2018 – Plek sal nog bevestig word.

Nuutste Uitslae:

Uitslae teen HS Stoffberg

O/14 A PN wen 19-6
O/14 B PN wen 23-7
O/15 A Stoffberg wen 21-20
O/15 B Stoffberg wen 14-9
O/16 A PN wen 30-8
2e span Stoffberg wen 22-17
1e span PN wen 33-27
 
Uitslae teen HS Oosterland
O/14 A PN wen 17-11
O/14 B PN wen 33-1
O/15 A PN wen 32-7
O/15 B Gelykop 14 elk
O/16 A PN wen 23-8
O/16 B PN wen 21-1
2e span PN wen 31-4
1e span PN wen 43-10
 

Netbal 2017

                                 

PNHS het hierdie jaar in n sterker liga deelgeneem en algeheel 5de geeindig wat n uitstekende prestasie was. Ons 1e span en O/17 span het algeheel 3e in hulle ouderdomme geeindig en deurgedring na die Tshwane uitspele by Curro Hazeldean.
 
       
 
Ons het 4 spelers gehad wat provinsiale kleure ontvang het vir Royal Bafokeng naamlik Suané Holtzhausen, Julia van Eeden, Carla Meyer en Doné Oosthuizen. Julia van Eeden het ook Royal Bafokeng by die O/19 SA toernooi verteenwoordig.
 
        

 

 Afseisoenprogram begin 11 September 2017 vir alle ouderdomsgroepe.

 

        

Prestasies:

Baie geluk aan die volgende dogters wat deurgedring het tot die finale proewe vir Gauteng:

o/14 Nekeishe Rademeyer en Chanzelle Swart.

o/17 Suané Holtzhausen

o/18 Venetia Grobler

 

Ligabepalings 2017

10 Mei 2017: Pretoria-Noord vs Midstream College (Weg)

12 Mei 2017: Pretoria-Noord vs Prestige College (Tuis)

17 Mei 2017: Pretoria-Noord vs Cornwall Hill College (Tuis)

19 Mei 2017: Pretoria-Noord vs Centurion (Weg)

24 Mei 2017: Pretoria-Noord vs Overkruin (Weg)

26 Mei 2017: Pretoria-Noord vs Wonderboom (Tuis)

31 Mei 2017: Pretoria-Noord vs Montana (Weg)

2 Junie 2017: Pretoria-Noord vs Oos-Moot (Tuis)   

                                 

                                  Netbal 2016

                      PNHS wen PUK 16 Sportskool 2016!

Uitslae:

  • o/14 span eindig 2de in die Puk 16 reeks. Hulle tree ook uit as Liga- en Distrikswenners in 2016.

  • o/16 span span tree uit as Liga- en Distrikwenners in 2016.

  • o/19 span word aangewys as Puk 16 wenners, Ligawenners sowel as Distrikwenners in 2016.

             

Prestasie:

Doné Oosthuizen verwerf Noordwes provinsiale kleure (Royal Bafokeng) – verwerf Silwer en word ook in die SA O/19 oefengroep ingesluit.


PNHS netbal beskik oor verskeie bekwame en gekwalifiseerde afrigters. Daar word individuele aandag op verskeie gebiede gegee naamlik: Doel sessies, bal vaardigheid, voetwerk en verdediging.

Netbal Hoofafrigter: Erika Steyn
  • Huidiglik ook netbal afrigter by ‘n makro skool
  • SA, USASSA en Noord-wes skeidsregter
  • Afrigter van die O/19 en O/21 Royal Bafokeng provinsiale span 2012-2014
  • Afrigter van die O/21 en senior dames van die Royal Bafokeng provinsiale span 2015
  • 2012 – 6 Provinsiale netbal spelers
  • 2013 – 5 Provinsiale netbal spelers
  • 2014 – 7 Provinsiale netbal spelers
  • 2015 -  15 Provinsiale netbal spelers

Netbal klinieke

In 2016 het Leana de Bruyn, 'n internasionale netbalspeler, 'n netbal kliniek by ons skool kom aanbied. Al ons spanne se spelers het die kurses bygewoon sowel as van ons omliggende Laerskole.

 


                                                             

 

Copyright © 2013 PNHS. All Rights Reserved.

Developed by Wan4U