Kalender

Nuus

Leieropleiding

Hier by Hoërskool Pretoria-Noord plaas ons 'n hoë premie op leierskap.  Dus is daar heelwat geleenthede vir die ontwikkeling van leiers.  'n Paar van die geleenthede is die opleidingsdag vir alle leiers waarna  die omliggende laerskole ook genooi word en dan ons skool se PN-Raadkamp.

Hou 20 Mei 2017 oop, jou uitnodiging na ons leiersopleidingsdag is dalk oppad!

Copyright © 2013 PNHS. All Rights Reserved.

Developed by Wan4U