Kalender

Nuus

Leef vir Christus Week

Leef vir Christus week 2016 - Geen pretensie, God is in beheer...

 

Leef vir Christus 2013 - Together

 

Leef vir Christus week 2012 - Idenditeit

Soos tevore was die Leef vir Christus-week 'n baie week met baie inspirasie en hoogtepunte.

Gaan kyk gerus na nog FOTO'S

 

 
Die terugvoer wat ons elke jaar kry spreek van mense wat geraak word. Die sprekers wat die afgelope jare  bygedra het tot hierdie suksesverhaal was Bobby van Jaarsveld, Angus Buchan, Heinz Winkler, Melanie, Jak de Priester, Rodney Seale en nog vele meer.
 

Hierdie jaar was ons bevoorreg om Jaco van der Westhuizen, Hykie Berg en Onbeskaamd by ons skool te verwelkom.

 

2011 - Deep Impact
 
2010 - Up close and personal

 

Copyright © 2013 PNHS. All Rights Reserved.

Developed by Wan4U