Kalender

Nuus

Kunswedstryde

2017

Die leerders van PNHS het aan verskeie kunswedstryde deelgeneem vanjaar:

Pretoria Eistedfod:

  • Johann Muller= Fotografie: A++ en was die kategorie  medalje en trofee wenner
  • Charistel du Bruyn=Gospel: A+ en Afrikaanse lied: A+
  • Jansie Lindeque= Poësie A++
  • Chaleigh Storm= Beeldende kunste: B
  • Jesse jansen van Niewenhuizen= Beeldende kunste : B
  • Brendene van der Merwe= Populêrel: B en Gospel lied: A en Gedramatiseerde poësie: B
  • Lize Britz=Gedramatiseerde Poësie: B+, Monoloog: B en Poësie: A
  • Ane Holmes= Beeldende kunste : B
  • Emile Coetzee= Populêre: A+, Gospel: A++, Afrikaanse: A+ en Rolprent: A++  
  • Anri Louw=Poësie: A+, Prosa: A+ afdelingswenner , Gedramatiseerde Poësie: A+ en Gedramatiseerde Prosa: A

Afrikaanse Kunsvereniging Pretoria:

  • Angel Manamela= Poësie: B
  • Oratile Moadi= Poësie: B
  • Jansie Lindeque=Obvoorbereide lees:A, Komiese voordrag: A++ Diploma Medalje Afdelingswenner, Poësie A++ en Redenaars A+
  • Lize Britz= Beeldense kuns: B, Poësie: A++, Gedramatiseerde Poësie: A++, Monoloog: A, Onvoorbereide lees: A en  Redenaars: A
  • Shanty Ehlers= Poësie: A++ en Redenaars : A+
  • Loune Schotlz= Beeldende kunste: A++ en kategorie medalje en trofee wenner ( Word genooi na die Prysuitdelingfunksie op 17 September bt Pierneefteater).
  • Anri Louw= Poësie A+, Prosa: A++ Medalje wenner, Gedramatiseerde Poësie: A+,  Gedramatiseerde Prosa: A en Redenaars : A++ ( Word genooi na die Prysuitdelingfunksie op 17 September bt Pierneefteater).
  • Lanice Prinsloo= Beeldende kuns: B
  • Juanita Lindeque: Country: A+,  Rolprent: A+, Afrikaans: B en Rolprent:B
  • Emile Coetzee=Populêre: A++, Afrikaanse: A++, Rolprent: A++ en  Gospel: A++
  • Charistel du Bruyn=Populêrel lied: A++, Rolprent: A+, Gospel: A+, Afrikaanse lied: A+ en Country lied: A++
  • Cheryse McMaster =Gedramatiseerde Poësie: A++ (Medalje/Afdelings wenner), Gedramatiseerde Prosa: A++, Poësie: A++ (Medalje/Afdelings wenner), Prosa: A++ (Medalje/Afdelings wenner), Monoloog: A++ (Medalje/Afdelings wenner), Karakteruitbeelding: A++ (Medalje/Afdelings wenner), Onvoorbereide Lees: A+

NoordeKruin Kunstefees:

  • Anri Louw= Poësie A++, Prosa: A+, Gedramatiseerde Poësie: A++,  Gedramatiseerde Prosa: A++ en Redenaars : A++
  • Cheryse McMaster = Gedramatiseerde Poësie: A,  Gedramatiseerde Prosa: A,Poësie: A+, Prosa: A++ (Medalje ) ,  Monoloog: A++ (Medalje ), Karakteruitbeelding: A, Klassieke Stryker-Modern: A++ (Medalje), Klassieke Strykers-Klassiek: A++(Medalje), Ligte Musiek: A

Garsfontein Kunstefees:

  • Emile Coetzee=Film Musiekblyspel: A, Afrikaanse Musiekblyspel: A+ en  Gospel: A

Ons sien uit om te sien wat hulle volgende jaar gaan bemagtig.

Copyright © 2013 PNHS. All Rights Reserved.

Developed by Wan4U