Kalender

Nuus

Koor

PNHS Koor 2019

 

 
Kom raak deel van die Canta Libre koor familie en kom oudisie vir 2019.
Sing enige lied van jou keuse ofk om oudisie met enige musiek instrument.
 
Maandag 15 Oktober 2018 in Juf. Delport se klas. 
 

PNHS Koor 2018

Die PNHS Koor, Canta Libre begin die 1ste Februarie vanjaar

Die Koor het gegroei van 40 tot 80 leerders hierdie jaar. Ons is baie opgewonde oor wat die jaar vir ons inhou.

Oefentye: 

Dinsdae: 17:00-19:00
Donderdae: 17;00-18:00
 

                                      Nuutste Nuus

Koor Oudisies sal plaasvind op Maandag 23 Oktobber 2017 om 14:15, by Juf. Delport se klas k.84. As jy nie daarby kan uitkom nie gaan daar in die nuwe jaar ook oudisies gehou word vir die nuwe leerders in graad 8, so jy kan ook dan deel word van die koor familie.

                                            PNHS Koor 2017

   

Canta Libre was baie opgewonde om deel te wees van die PNNK kultuur kompetisie van die skool. Ons het spoggerig uitgestaan in ons nuwe koor hempies en die aand uit volle bors gesing.  

Ons het 'n kombinasie van vyf liedere gesing:

1. Amabycicili
2. Dubela
3. Toe vind en jou
4. Oceans
5. No longer a slave/ Break every chain
 
    
 
Die terugvoer was ongelooflik en die koor het nog nooit beter geklink nie.
Juf. Delport en Francois Olivier (buite afrigter) is baie trots op hulle.
  
 Vir meer inligting oor die koor volg ons op Facebook en gaan "like" ons bladsy "Canta Libre"
 

Dagkamp

Die koor dagkamp het geskied op 15 April 2017 tydens die vakansie.

Ons het begin deur twee nuwe liedere aan te leer, daarna het spanbou aktiwiteite plaasgeving en ons het afgesluit met 'n koor fliek aan die einde.

 
       
     
 

Copyright © 2013 PNHS. All Rights Reserved.

Developed by Wan4U