Kalender

Nuus

Debat

2019

Ons is baie opgewonde vir die Debat oudisies, so as jy voel jy het die vermoë om iemand te oortuig van jou standpunt, kom vir die oudisie. Jy hoef nie voor te berei nie, 'n onvoorbereide onderwerp sal aan jou gegee word en jy sal in spanne ingedeel word.

 
Maandag, 22 Oktober 2018 in Juf. Delport se klas.

2018

Die Debat is al van verlede jaar af aan die gang, besig om hul toesprake te skryf.
Ons is opgewonde op te begin oefen volgende week die 29 ste Jaunarie 2018.
Die interne Debat kompetisie sal vanjaar op die 13 de en die 15de Maart 2018 geskied.
Die ATKV Debat kompetisie vind plaas op die 23ste en 24ste Maart 2018.
 

2017

Vanjaar se debat het op 24 en 25 Maart te Afrikaanse seunskool Pretoria geskied.

Ons het twee spanne gehad wat hul debat gewen het:

  • Charwin du Plessis & Luan Peacock teen Montana
  • Jesse Jansen van Niewenhuizen & Johan Muller teen Menlopark

       

                         

2016

Die debat het plaasgevind op 11 en 12 Maart en hul onderwerpe was soos colg:

  • Juniors: Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel voldoen aan die land se behoeftes.
  • Seniors:Die gebruik van Engels as onderrigtaal sal verdraagsaamheid in Suid-Afrika bevorder.

Senior spanne:

  1. Johan Muller en Xavier van den Berg
  2. Jesse Jansen van Niewenhuizen

Junior spanne:

  1. Megan Paulsen, Carla Bronkhorst, Danel Potgieter
  2. Gizela Botes, Zantonè Bloem, Lize Britz

Voor van links na regs: Jesse Jansen van Niewenhuizen, Charwin du Plessis, Carla Bronkhorst, Danel Potgieter, Megan Paulsen

Agter van links na regs: Xavier van den Berg en Johan Muller

2015

Junior Spanne:

Adele Swart, Ankezel Loots en Brendene van der Merwe

Senior Spanne:

  • Germi Pretorius, Mike'chelle Grobler
  • Mari van der Walt, Monja Nortje
  • Saake Botha, Maruchelle Robbertze

Germi Pretorius & Mike'chelle Grobler was hul kategorie wenners.

Copyright © 2013 PNHS. All Rights Reserved.

Developed by Wan4U