Kalender

Nuus

Atletiek

2018

Uitslae:  Gauteng Atletiekkampioenskappe

Nicole Busby:  6e Plek:  400m:  Uitdunrondte

Jarred Enslin:  3e Plek:  400m:  Uitdunrondte

Juandré Venter:  5e Plek:  Spiesgooi:  Uitdunrondte

Danica Grobler:    5e Plek:  300m Hekkies:  Uitdunrondte

Saentone Louw:  11e Plek:  800m:  Uitdunrondte

Rico Nel:  8e Plek:  800m:  Uitdunrondte, 7e Plek:  1500m:  Uitdunrondte

Amberlee Sutherland:  10e Plek:  Spiesgooi:  Finaal

Keanu Bornman:  4e Plek:  110m Hekkies:  Uitdunrondte

 

Uitslae:  Hoërskool Sentraal:  Top 20:  2018

Ons Top 20 span vaar weerens baie goed tydens die byeenkoms teen van die land se top atletiekskole.

Ons Skoolspan eindig sesde uit 19 skole in die afdeling vir gekombineerde skole met Hoërskool Goudveld wat die kompetisie wen, Hoërskool Jim Fouché tweede en Grey College derde.

Die seunsspan eindig sesde uit 18 skole in die seunskompetisie.  Grey College wen die kompetisie met HTS Louis Botha tweede en Hoërskool Goudveld in die derde plek.

Die dogtersspan eindig sewende uit 17 skole in die dogterskompetisie.  Hoërskool Goudveld wen hier ook die kompetisie met Oranje Meisiesskool in die tweede plek  en Hoërskool Jim Fouché derde.

Die volgende atlete presteer uitstekend deur medaljes te verower:

Dylan McMaster:  Bronsmedalje in die 1500m

Carla Smith:  Silwermedalje in die 800m en die 1500m.

Keano Geldenhuys:  Goue Medalje in die Skyfwerp.

 

Uitslae:  Vriendskaplike byeenkoms:  Hartebeespoort:  9 Februarie 2018

 

1e Plekke:

Collin Combrink:  1500m

Henk Fick:  Spiesgooi

Divan Labuschagne:  400m Hekkies

Carlo Alexander:  Spiesgooi

Anmari Malan:  Spiesgooi

Izelle Ehlers:  800m, 1500m

Kaylee Jordaan:  3000m

Danielle Joubert:  Driesprong

Cheryse McMaster:  Spiesgooi

Steffeny Visser:  1500m, 3000m

Luché Els:  100m Hekkies, Verspring

 

2e Plekke:

Corné Coetzee:  400m

Nathan du Preez:  Hoogspring

Xavier Barnard:  400m

Coenie Kruger:  1500m

Nardus Strydom:  Spiesgooi

Willie van Rooyen:  3000m

Nathan van Wyk:  Skyfwerp

Loriaan Brand:  90m Hekkies

Cassidy Kinnear:  400m, Hoogspring

Izelle Ehlers:  3000m

Kaylee Jordaan:  800m, 1500m

Kariza Pretorius:  100m Hekkies

Hanneke van Loggerenberg:  Verspring

Suané Holtzhausen:  Spiesgooi

Ilara Slabbert:  400m Hekkies

0/19 Dogters Aflos

 

3e Plekke:

Lourens du Plessis:  Hoogspring

Michael Murray:  100m Hekkies

Xavier Barnard:  200m

Sherwan Noise:  300m Hekkies

Jaco Botha:  Skyfwerp

Herman Coetzee:  Verspring

Justin Coetzee:  400m

Divan Labuschagne:  110m Hekkies

Luvian van der Kolff:  200m

Chrisna Snyman:  Skyfwerp

Saentone Louw:  1500m

Dané McNay:  Verspring

Abigail Grobler:  1500m

Jansie Lindeque:  200m

Marinee Badenhorst:  100m

Suané Holtzhausen:  100m Hekkies

Ilara Slabbert:  200m

Karla Swanepoel:  Hoogspring

0/14 Seuns aflos

0/15 Dogters Aflos

0/16 Dogters Aflos

 

Uitslae:  Interhoër

Hoërskool Oos-Moot:              2506,5

Hoërskool Midstream:            2370,5

Hoërskool Eldoraigne:            2304,5

Hoërskool Overkruin:              2188

Sutherland:                             2008,5

Hoërskool Akasia:                  1944,5

Hoërskool Pretoria-Noord:     1796

Hoërskool Wonderboom:       1697,5

 

1e Plekke:

Cheryse McMaster:  Spiesgooi

Carla Smith:  800m, 1500m

Henk Fick:  Spiesgooi

 

2e Plekke:

Jadon O’Neill:  Skyfwerp

Keano Geldenhuys:  Skyfwerp

Amberlee Sutherland:  Spiesgooi

Jarred Enslin:  200m

Nathan du Preez:  Hoogspring

Dylan McMaster:  800m

Kaylee Jordaan:  3000m

 

3e Plekke:

Keanu Bornman:  Hoogspring

Suané Holtzhausen:  Spiesgooi

Carlo Alexander:  Spiesgooi

Johan Lubbe:  400m Hekkies

Danica Grobler:  300m Hekkies

Steffeny Visser:  1500m

Keano Geldenhuys:  Gewigstoot

Lourens du Plessis:  Hoogspring

Nathan van Wyk:  Skyfwerp 

Nicole Busby:  90m Hekkies

Luché Els:  100m Hekkies, Verspring

Tiaan de Jager:  110m Hekkies

Herman Coetzee:  Verspring

Rico Nel:  800m

Dylan McMaster:  400m

Seuns 0/16 Aflos

 

 

 

INTERHUIS 2018

Graad 8 het ons Graadkompetisie gewen met 782 punte.

Graad 10 was in die tweede plek met 773 punte.

Graad 9 was derde met 710 punte.

Graad 11’s was vierde met 459 punte. 

 

Graad 12 E wen die klaskompetisie met 286 punte

Graad 8 A tweede met 176 punte,

Graad 10 A derde met 169 punte

Graad 9 A vierde met 167 punte

Graad 11B vyfde met 164 punte

 

Geluk aan die volgende atlete wat nuwe rekords opgestel het: 

Nathan du Preez en Lourens du Plessis (0/14 Hoogspring:  1989)

Carla Smith (0/16 1500m:  2017)

Rico Nel (0/16 Hoogspring: 2009)

Henk Fick  (0/16 Spiesgooi:  2012)

Luanré van Niekerk:  (0/19 3000m:  2017)

 

Baie geluk aan Dylan McMaster wat daarin geslaag het om twee rekords te

verbeter:  0/16 1500m van 2015, en in besonder 0/16 400m wat al vir 39 jaar staan.

Trofeë:

Ons beste Dogters veldatleet word gedeel deur Loriaan Brand, Cassidy Kinnear en Simone van Rooyen wat 806 ABSA punte in die 0/14 Hoogspring behaal.

Beste Seuns veldatleet is gedeel deur Lourens du Plessis en Nathan du Preez wat albei 865 ABSA punte in die 0/14 Hoogspring behaal.

Beste Dogters baanatleet het gegaan aan Nicole Busby met 629 ABSA punte in die 0/15 100M.

Beste Seuns baanatleet het gegaan aan Dylan McMaster met 841 ABSA punte in die 0/16 800M.

Veelsydigste Dogtersatleet was Loriaan Brand met ‘n totaal van 3301 ABSA punte.

Veelsydigste Seunsatleet was Lourens du Plessis met ‘n total van 3850 ABSA punte.

 Junior Victor Lodorum was Lourens du Plessis met ‘n totaal van 2158 ABSA punte. Junior Victrix Ludorum was Nicole Busby met ‘n totaal van 1971 ABSA punte.

Senior Victor Ludorum was Dylan McMaster met ‘n totaal van 2327 ABSA punte. Senior Victrix Ludorum was Amberlee Sutherland met ‘n totaal van 2032 ABSA punte

 

Uitslae:  Vriendskaplike byeenkoms:  Hoërskool Eldoraigne 26 Januarie 2017

1e Plekke:

Simoné van Rooyen:  Verspring

Amberlee Sutherland:  Gewigstoot, Spiesgooi

Amy-May du Plessis:  300m Hekkies

Jansie Lindeque:  400m Hekkies

Keano Geldenhuys:  Skyfwerp  (Rekord:  46,06)

Nicole Busby:  Verspring, 100m, 90m Hekkies

Jeandré Venter:  Spiesgooi

Carla Smit:  1500m,  800m (Rekord:  2:27,6)

Laurika Cronje:  Gewigstoot

Luché Els:  90m Hekkies, 100m

Cheryse McMaster:  Spiesgooi

Hanneke van Loggerenberg:  Driesprong:  (Rekord:  9,67m)

Henk Fick:  Spiesgooi

JadonO’Neill:  Skyfwerp

Lourens du Plessis:  Skyfwerp

 

2e Plekke:

Wanica Erasmus:  400m Hekkies

Ilara Slabbert:  400m Hekkies

Divan Labuschagne:  400m Hekkies

Johan Lubbe:  400m Hekkies

Chanzelle Swart:  200m

Simoné van Rooyen:  Hoogspring

Nathan du Preez:  Hoogspring

Dané McNay:  Verspring

Shaun Schoeman:  Gewigstoot

Laurika Cronje:  Skyfwerp

Dylan McMaster:  800m, 1500m

Luché Els:  Verspring

Herman Coetzee:  Verspring

JP de Villiers:  Gewigstoot

Suané Holtzhausen: Spiesgooi

Chrisna Snyman:  Gewigstoot, Skyfwerp

Lourens du Plessis:  Gewigstoot

Nathan du Preez:  Gewigstoot

Tiaan de Jager:  110m Hekkies

Hendrik Badenhorst:  100m

Amberlee Sutherland:  Skyfwerp

Nardus Strydom:  Spiesgooi

Hendrik Badenhorst:  400m

Carla Smit:  3000m

Anmari Malan:  Spiesgooi

 

3e Plekke:

Marné Driescher:  400m Hekkies

Hendrik Badenhorst:  400m Hekkies

Dillan Cooper:  400m Hekkies

Luché Els:  200m

Janika Marx:  Gewigstoot

Hanneke van Loggerenberg:  200m

Keano Geldenhuys:  Spiesgooi

Rico Nel:  800m, 1500m

Nathan van Wyk:  Skyfwerp

Keano Bornman:  110m Hekkies

Wiaan Rademeyer:  Skyfwerp

Nathan du Preez:  Spiesgooi

Steffeny Visser:  1500m

Anmari Malan:   Skyfwerp

Carlo Alexander:  Spiesgooi

Wian Snyman:  Gewigstoot

Nekeishe Rademeyer:  Skyfwerp

Dylan McMaster:  400m

Luvian vand der Kolff:  Verspring

2017

Top 30:  Potchefstroom:  20-21 Oktober

 

Pretoria-Noord eindig 10e uit 21 skole in die B-Afdeling. 

Seunsspan eindig 10e uit 24 spanne.

Dogtersspan eindig 14e uit 23 dogtersspanne

 

Die volgende atlete lewer uitstaande prestasies op hierdie byeenkoms:

Absa punte:

Dylan McMaster:  800m:  967 punte, 1500m:  902 punte

Rico Nel:  800m:  965 punte

Johan Lubbe:  110mHekkies:  889 punte,  200m:  857 punte

Herman Coetzee:  Verspring:  882 punte

Jarred Enslin:  200m:  831 punte, 100m:  826 punte

Keano Geldenhuys:  Skyfwerp:  772 punte

Henk Fick:  Spiesgooi:  772 punte

Amberlee Sutherland:  Gewigstoot:  744 punte,   Spiesgooi:  701 punte 

Nicole Busby:  Verspring:  736 punte

Carla Smith:  800m: 721 punte

Janika Marx:  Gewigstoot:  714 punte

Hendrik Badenhorst:  400m:  702 punte

0/17 Seuns 4 x 100m Aflos:  795 punte

0/15 Seuns 4 x 100m Aflos:  792 punte

 

 

Uitslae:  Atletiek:  Top 10:  Naboomspruit:  13 & 14 Oktober

 

Die volgende atlete behaal plekke in hierdie baie sterk kompetisie:

2e Plekke:

Henk Fick:  Spiesgooi

3e Plekke:

Izelle Ehlers:  3000m

Kaylee Jordaan:  3000m

4e Plekke:

Carla Bronkhorst:  3000m

 

Uitekende ABSA punte word behaal deur die volgende atlete:

Rico Nel:  800m:  937 punte, 1500m:  837 punte

Dylan McMaster:  800m:  899 punte,   1500m:  849 punte

Henk Fick:  Spiesgooi:  898 punte

Herman Coetzee:  100m:  864 punte

Keano Bornman:  100m:  841 punte, 110m Hekkies:  722 punte

Amberlee Sutherland:  Spiesgooi:  796 Punte,  Gewigstoot:  714 punte

Shane van Staden :  Hoogspring:  784 punte

Nardus Strydom:  Spiesgooi:  764 punte

Nicole Busby:  100m:  741 punte, Verspring 728 punte

Xander Knouwds:  Hoogspring:  733 punte

Amy-May du Plessis:  100m:  728 punte

Atletiek:  Vriendskaplike byeenkoms:  Eldoraigne:  15 September

1e Plekke:

Dylan McMaster:  800m, 1500m
Jarred Enslin:  100m, 200m
Keano Geldenhuys:  Skyfwerp
Henk Fick:  Spiesgooi
Johan Lubbe:  110m Hekkies
Duan Christie:  400m
0/17 Seuns Aflos
 
0/14 Dogters Aflos

2e Plekke:

Jarred Enslin:  300m Hekkies
Keano Bornman:  Hoogspring, 110m Hekkies
Janika Marx:  Gewigstoot,
Nicole Busby:  Verspring
Leander Botha:  200m
Richard Davis:  Hoogspring
JP de Villiers:  Skyfwerp
Amberlee Sutherland:   Spiesgooi
Nardus Strydom:  Spiesgooi
Suane Holtzhausen:  Spiesgooi
Justin Coetzee:  400m

 

3e Plekke:

Michelle von Rauenstein:  Hoogspring
Xander Knouwds:  Hoogspring, Verspring

4e Plekke:

JP de Villiers:  Gewigstoot
Ilara Slabbert:  400m Hekkies
Xander Knouwds:  200m
Jeanne Wernick:  Spiesgooi
Johan Lubbe:  100m
Leander Botha:  200m
Hendrik Badenhorst:  400m
Kaylee Jordaan:  3000m

Vriendskaplike byeenkoms:  Oos-Moot:  6 September 2017

1e Plekke

Hendrik Badenhorst:  400m
Tiaan Bekker:  3000m
Luché Els:  Verspring

2e Plekke:

Hanneke van Loggerenberg:  400m
Hendrik Badenhorst:  300m Hekkies
Henrico Gouws:  Verspring
Keano Geldenhuys:  Skyfwerp

3e Plekke:

Kristin Smith:   400m
Carla Smith:  800m
Rico Nel:  800m
Dylan McMaster:  3000m
Luché Els:  90m Hekkies
Keano Bornman:  110m Hekkies
Chanique van der Merwe:  Hoogspring
Nicole Busby:  Verspring
Amberlee Sutherland:   Spiesgooi

4e Plekke:

Hendrik Badenhorst:  200m
Duan Christie:  400m
Kristin Smith:   800m,
Luanré van Niekerk:  3000m
Jarred Enslin:  300m Hekkies
Divan Labuschagne:  300m Hekkies
Ilara Slabbert:  300m Hekkies
Keano Bornman:  Verspring
Amberlee Sutherland:  Gewigstoot, Skyfwerp
JP de Villiers:  Gewigstoot
Janika Marx:  Gewigstoot
 

Gauteng Kampioenskappe, 3 en 4 Maart, Germiston 

Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Gauteng Kampioenskappe: Dylan McMaster (800M: 6de), JG Huisamen (400H: 6de), Luché Els (VS en 90MH: 4de), Amberlee Sutherland (SG en SW), Danielle Joubert (DS en VS), Kaylee Jordaan (3000M), Cheryse McMaster (SG), Stephan Fourie (400M: 5de) en Markus Nortje (800M).                                                    

Uitslae:  Interhoër 2017

1.            Hoërskool Centurion                      2461
2.            Hoërskool Eldoraigne                     2385
3.            Midstream College                          2280
4.            Hoërskool  Overkruin                     2062
5.            Hoërskool Pretoria-Noord          2037
6.            Hoërskool Akasia                             2016
7.            Sutherland High School                 1977
8.            Hoërskool  Wonderboom             1641
1e Plekke:
Nicole Busby                      Verspring
Carla Smith                         800m, 1500m
Michaela Hayes                                Skyfwerp
Shanté Visser                    Spiesgooi
Henk Fick                             Spiesgooi
Dylan McMaster               800m, 3000m
Marnus Basson                 Gewigstoot
Keano Geldenhuys         Skyfwerp
0/16 Seuns Aflos
 
2e Plekke:
 
Luché Els                              90m Hekkies
Kayla Sauer                         Gewigstoot
Suané Holtzhausen         Spiesgooi
Xavier Barnard                  200m
Dylan McMaster               1500m
Johan Lubbe                      100m
Dillon Olckers                     Spiesgooi
Tiaan Bekker                      3000m
 
3e Plekke:
 
Nicole Busby                                         400m
Madelet van Loggerenberg               800m
Carla Smith                                            3000m
Wanica Erasmus                                   400m Hekkies
Danielle Joubert                                   Driesprong
Janika Marx                                           Gewigstoot
Cheryse McMaster                              Spiesgooi
Michaela Hayes                                    Gewigstoot
Madelein Potgieter                             100m Hekkies
Ilara Slabbert                                        400m Hekkies
Jessica Smit                                           3000m
Xavier Barnard                                     100m
Jarred Enslin                                         300m Hekkies
Herman Coetzee                                  Verspring
Nardus Strydom                                   Spiesgooi
Hendrik Badenhorst                            400m Hekkies
Keano Bornman                                   110m Hekkies
Johan Lubbe                                         200m
Tiaan de Jager                                       110m Hekkies
JG Huisamen                                         110m Hekkies, 400m Hekkies
Walter Lotter                                        Gewigstoot          

 

ATLETIEK 2017

 

Vriendskaplike byeenkoms: Tuis

 

Groottotale:
1.            Rustenburg                       1055
2.            Pretoria-Noord                 1049
3.            Friikie Meyer                     950
4.            Wagpos                              550
5.            Uitsig                                 451
6.            Bekker                               446
7.            Cullinan                             391        
Seuns:
1.            Frikkie Meyer                    494
2.            Rustenburg                       475
3.            Pretoria-Noord                 472
4.            Wagpos                             301
5.            Uitsig                                 255
6.            Cullinan                             240
7.            Bekker                               234
Dogters:              
1.            Rustenburg                       580
2.            Pretoria-Noord                 577
3.            Frikkie Meyer                    456
4.            Wagpos                             249
6.            Uitsig                                196
6.            Bekker                               212
7.            Cullinan                             151        
1e Plekke:
Luché Els:  Verspring, 100m
Erin van der Westhuizen:  Hoogspring
Jaco Potgieter:  Hoogspring
Nicole Busby:  100m, 400m, 90m Hekkies
Wanica Erasmus:  400m, 400m Hekkies
Danielle Joubert:  100m, Verspring, Driesprong
Johan Lubbe:  100m, 200m
Janika Marx:   Gewigstoot
Shanté Visser:  Spiesgooi
Suane Holtzhausen:  Spiesgooi, 100m Hekkies
Stephan Fourie:  800m
Carla Smith:  800m, 1500m, 3000m
Kaylee Jordaan:  1500m
Steffeny Visser:  1500m
Tiaan Bekker:  1500m, 3000m
Dylan McMaster:  800m, 1500m, 3000m
Hendrik Badenhorst:  400m Hekkies
0/14 Dogters  aflos
0/16 Seuns Aflos
0/17 Dogters:  Aflos
2e Plekke:
Dillan Robbertse:  Driesprong
Juanita Lindeque:  Spiesgooi
Carlo Alexander:  Spiesgooi
Madelein Potgieter:  100m
Maruné Venter:  200m
Wanica Erasmus:  200m
Marinee Badenhorst:  200m
Xavier Barnard:  100m, 200m
Hendrik Badenhorst:  400m
Ilara Slabbert:  400m
Stephan Fourie:  400m
Kaylee Jordaan:  1500m
Markus Nortje:  1500m
Jessica Smit:  1500m, 3000m
Marco Stoop:  3000m
Luanré van Niekerk:  3000m
JG Huisamen:  10m Hekkies, 400m Hekkies
Kariza Pretorius:  100m Hekkies
Keano Bornman:  110m Hekkies
Charli du Preez:  400m Hekkies
Ilara Slabbert:  400m Hekkies
0/15 Dogters Aflos
0/16 Dogters Aflos
0/15 Seuns Aflos
0/19 Seuns Aflos
3e Plekke:
Dané McNay:  Verspring
Alicia van Rooyen:  Verspring
Dillan Robbertse:  Verspring
Richard Davis:  Hoogspring
Keano Bornman:  Hoogspring
Amberlee Sutherland:  Gewigstoot, Spiesgooi
Kayla Sauer:  Gewigstoot, Spiesgooi
Laurika Cronje:  Skyfwerp
Carla Meyer:   Gewigstoot
Michaela Hayes:  Skyfwerp
Janika Marx:   Skyfwerp
Wynand Roos:  Spiesgooi
Henk Fick:  Spiesgooi
Marnus Basson:  Gewigstoot
Keano Geldenhuys:  Skyfwerp
Luché Els:  200m, 90m Hekkies
Jarred Enslin:  100m
Herman Coetzee:  100m
Henri Byleveldt:  200m
Carla Bronkhorst:  800m, 1500m,  3000m
Kaylee Jordaan:  800m
Steffeny Vissser:  800m
Jessica Smit:  800m
DeJean Erasmus:  1500m
Marizet Human:  1500m
Markus Nortje:  800m
Tiaan Bekker:  800m
Cristel Samons:  300m Hekkies
Jarred Enslin:  300m Hekkies
Divan Labuschagne:  100m Hekkies
Henrico Gouws:  110m Hekkies
Nathan van Wyk:  300m Hekkies
0/14 Seuns Aflos
0/19 Dogters Aflos

 

 

​Vriendskaplike byeenkoms: Eldoraigne

 

Baie geluk aan elke atleet wat ons sommer baie trots gemaak het op hierdie reën verkorte byeenkoms ons atlete het werklik goed vertoon en ons sien met groot afwagting uit na die interhoër. 

Uitslag: H/S Eldoraigne 865   H/S Vorentoe 828   H/S Pretoria-Noord 763   King Edward 280 

Spesiale gelukwensing aan die volgende atlete met skitter prestasies: 
Eerste plekke verower: Luché Els (VS), Donné Oosthuizen (VS), Amberlee Sutherland (GS en SG), Carla Meyer (GS), Marnus Basson (GS), Michaela Hayes (SW), Keano Geldenhuys (SW), Henk Fick (SG), Shanté Visser (SG), Dylan Olckers (SG), Carla Smith (400M, 800M en 1500M), Kayla Sauer (GS en SG), Wanica Erasmus (400MH), Suané Holtzhausen (SG) en Duard Steyn (SG). 
Tweede plekke: Danielle Joubert (100M), Stephan Fourie (400M en SG), Neteisha Rademeyer (SW), Carla Meyer (SG), Laurika Cronje (GS), Janika Marx (GS), Wanica Erasmus (SG), Michaela Hayes (GS), Nicole Busby (100M en 400M), Cheryse McMaster (SG), Luché Els (100M), JG Huisamen (400MH), Wian Snyman (SW), Divan Labuschagne (300MH), Dylan McMaster (800M en 1500M), Keano Geldenhuys (SG), Jeandré Viljoen (GS), Nardys Strydom (SG), Walter Lotter (GS), Divan Terblanche (SG) en Johan Lubbe (100M). 

Derde plekke: Madelein Potgieter (100M), Ilara Slabbert (400MH), Charli du Preez (400MH), Madelet van Loggerenberg (800M), Hanneke van Loggerenberg (100M), Amoré Malan (GS), Jeandre Venter (SG), Jarred Enslin (300MH), Jansie Lideque (300MH), Karla Swanepoel (HS), Janika Marx (GS), Chanzelle Swart (HS), Jenine Wernick (SG), Xander Knouwds (HS), Nathan van Wyk (300MH), Wynand Roos (SG), Stephan Fourie (800M), Rico Klopper (GS), Xavier Barnard (100M en 400M), Rudie de Villiers (100M) en Dylan McMaster (400M).

Vriendskaplike byeenkoms: Wonderboom

Baie geluk aan elke atleet wat ons sommer baie trots gemaak het op ons eerste byeenkoms by Wonderboom vir 2017. Spesiale gelukwensing aan die volgende atlete skitter prestasies: 

Eerste plekke verower: Nicole Busby (100M, 200M, 90MH en VS), Johan Lubbe (100M, 200M en 400M), Hendrike Human (400M), Duan Christie (400M), AmyMay du Plessis (300MH), Jansie Linderque (300MH en 400M), Nathan van Wyk (300MH), Wanica Erasmus (400M en 400MH), Hendrik Badenhorst (400MH), JG Huisamen (110MH en 400MH), Luché Els (100M, 200M, 90MH en VS), Madelein Potgieter (100MH), Divan Labuschagne (100MH), Keano Bornman (110MH), Herman Coetzee (VS), Hanneke van Loggerenberg (VS), Donné Oosthuizen (VS), Jaco Potgieter (VS), Danielle Joubert VS en DS), Buju Locke (DS), LizeMarie Bezuidenhout (HS), Xander Knouwds (HS), Richard Davis (HS), Amberlee Sutherland (GS, SW en SG), Janika Marx (GS), Carla Meyer (GS), Marnus Basson (GS), Laurika Cronje (GS), Justin Coetzee (GS), Michaela Hayes (SW), Theo Schoonraad (SW), Keano Geldenhuys (SW), Simone Kruger (SW), Juanita Lindeque (SG), Henk Fick (SG), Shanté Visser (SG), Cheryse McMaster (SG), Divan Terblanche (SG), Dylan Olckers (SG), Jessica Smit (800M), Stephan Fourie (800M), Carla Smith (800M, 1500M en 3000M), Dylan McMaster (800M, 1500M en 3000M), Kaylee Jordaan (800M, 1500M en 3000M), Rico Nel(1500M), Steffeny Visser (1500M), Markus Nortjé (1500M), Tiaan Bekker (1500M en 3000M) en Luanré van Niekerk (3000M). 

Tweede plekke: Marune Venter (200M), Xavier Barnard (100M, 200M en 400M), Jansie Lindeque (100M en 200M), Herman Coetzee (100M en 200M), Hendrik Badenhorst (200M en 400M), Danielle Joubert (100M en 200M), Hanneke van Loggerenberg (100M en 200M), Rudie de Villiers (100M en 200M), Madelein Potgieter (100M), Maruné Venter (400M), Marinee Badenhorst (400M), Stephan Fourie (400M), Donné Oosthuizen (400M en 400MH), Ilara Slabbert (400MH), Christelle Sammons (90MH), Jaco Botha (100MH), Suané Holtzhausen (100MH en SG), Henrico Gouws (110MH), Zanelle Hough (VS), Keano Bornman (VS en HS), Michaela Eckhard-Lyon (DS), Anya Potgieter (DS), Herco Heystek (GS), Simoné Kruger (GS), Rico Klopper (GS), Theo Schoonraad (GS), Janika Marx (SW), Nathan van Wyk (SW), René Marais (SW), Nardus Strydom (SG), Wanica Erasmus (SG), Wynand Roos (SG), Keano Geldenhuys (SG), Shane van Staden (800M en 1500M), Kristin Smith (800M), Rico Nel (800M), Cheryse McMaster (800M), Jessica Smith (1500M en 3000M) en Steffeny Visser (3000M). 

Derde plekke: Kariza Pretorius (100M), Marune Venter (100M), Madelein Potgieter (200M), Henri Beyleveldt (200M), Mariné Badenhorst (100M en 200M), Leander Botha (200M), Wanica Erasmus (200M), Kristin Smith (400M), Ilara Slabbert (400M), Xander Knouwds (400M), Divan Labuschagne (300MH), Charli du Preez (400MH), Charné du Plessis (400MH), Madelet van Loggerenberg (VS en 800M), Alicia van Rooyen (VS), Dané McNay (VS), Hanneke van Loggerenberg (DS), Paul Smith (DS), Jaco Potgieter (HS), Henrico Gouws (HS), Marné Driescher (HS), Kenneth McFerrier (HS), Marnus Basson (GS), Amoré Malan (GS), Venitia Grobler (SW), Julia van Eeden (SW), Anthony Dick (SW), Morné Jacobs (SW), Carla Meyer (SG), Duard Steyn (SG), Jeandré van der Nest (SG), Jeandre Venter (SG), Jarred Enslin (800M), Steffeny Visser (800M), Markus Nortjé (800M), Alexa Farrel (1500M), Marizet Human (1500M), Justin van Wyk (1500M), Marco Stoop (1500M) en Carla Bronkhorst (1500M en 3000M). 

INTERHUIS 2017

Baie dankie vir al ons atlete en afrigters wat op hul poste was om ‘n groot sukses van die dag te maak. 

Graad 9 het ons klaskompetisie gewen met 509 punte. Graad 8 en 11 was gelyk in die tweede plek met 472 punte. Graad 10 was derde met 431 punte en ons gradd 12’s was vierde met 332 punte.  

Geluk aan Xavier Barnard (o/14: 400M, 2015), Carla Smith (o/15: 1500M, 2015), Dylan McMaster (o/15: 800M, 1978), Kaylee Jordaan (o/16: 1500M, 2014), Johan Lubbe (o/16: 100M, 2009), Keano Geldenhuys (o/16: skyfwerp, 1990), Danielle Joubert (o/17: Driesprong, 2016), Markus Nortje (o/17: 1500M, 2015), Carla Smith (o/15: 3000M, 2016) en Tiaan Bekker (o/19: 3000M, 2015) wat almal nuwe rekords opgestel het.

Besonder geluk aan Dylan McMaster wat daarin geslaag het om die 39 jaar oue rekord van Robert de Lange te verbeter. 

Die volgende atlete ontvang medaljes as die beste atlete in ‘n spesifieke item: 100M  - Johan Lubbe en Nicole Busby 200M   - Johan Lubbe en Luché Els 400M   - Johan Lubbe en Carla Smith 800M    - Dylan McMaster en Carla Smith 1500M  - Dylan McMaster en Carla Smith 3000M  - Rico Nel en Carla Smith Kort hekkies  - JG Huisamen en Kariza Pretorius Lang hekkies  - JG Huisamen en Jansie Lindeque Gewigstoot  - Marnus Basson en Janika Marx Skyfwerp  - Keano Geldenhuys en Janika Marx Spiesgooi  - Nardus Strydom en Cheryse McMaster Verspring  - Jarred Enslin en Luché Els Driesprong  - Xander Knouwds en Danielle Joubert Hoogspring  - Rico Nel en Lize-Marie Bezuidenhout   

Ons beste Dogters veldatleet was Luché Els met 788 ABSA punte in die o/15 verspring.

Beste Seuns veldatleet is gedeel deur Keano Geldenhuys met 784 ABSA punte in die o/16 skyfwerp en Rico Nel met 784 ABSA punte in die o/15 hoogspring. 

Beste Dogters baanatleet het gegaan aan Nicole Busby met 684 ABSA punte in die o/14 100M. Beste Seuns baanatleet het gegaan aan Dylan McMaster met 879 ABSA punte in die o/15 800M. Veelsydigste Dogtersatleet was Danielle Joubert met ‘n total van 2810 ABSA punte. 

Veelsydigste Seunsatleet was Jarred Enslin met ‘n total van 4524 ABSA punte. Junior Victor Lodorum was Dylan McMaster met ‘n totaal van 2325 ABSA punte. Junior Victrix Ludorum was Luché Els met ‘n totaal van 2011 ABSA punte. 

Senior Victor Ludorum was Keano Geldenhuys met ‘n total van 2147 ABSA punte. Senior Victrix Ludorum was Danielle Joubert met ‘n totaal van 1980 ABSA punte.  Atletiek 2016                                                                                       

 

Die jaar se atletiekseisoen het behoorlik afgeskop met ons jaarlikse INTERHUIS.  PNHS het deel geneem aan verskeie vriendskaplike- byeenkomste en ons atlete het uitstekend behaal.  Die hoogtepunt van die 2016 seisoen is beslis die Interhoër wat die jaar plaasgevind het by Pilditch.

INTERHOëR: 2016

Uitslae: Groottotale

  1. Oos-Moot  2385     
  2. Centurion  2356
  3. Midstream College  2244
  4. Pretoria-Noord  2015
  5. Sutherland  2014
  6. Overkruin  1973
  7. Akasia  1555

 

 

1st Plekke:

  • Juvan Fourie: 100m, 110m Hekkies
  • Elizma Swannepoel: 400m, 800m
  • Carla Smit: 800m
  • Dylan McMaster: 800m en 1500m
  • JG Huisamen: 400m Hekkies
  • Danelle Joubert: Driesprong
  • Zandre de Reuk: Driesprong
  • Walter Lotter: Gewigstoot
  • Amberlee Sutherland: Spiesgooi
  • Divan Terblanche: Spiesgooi

2de Plekke:

  • Shante Visser: Spiesgooi
  • Izelle Ehlers: 1500m
  • Kaylee Jordaan: 3000m
  • Jessica Smit 3000m
  • JG Huisamen: 110m Hekkies
  • Kayla Sauer: Gewigstoot
  • Janika Marx: Gewigstoot
  • Keano Geldenhuys: Skyfwerp
  • Divan Terblanche: Skyfwerp
  • Nardus Strydom: Spiesgooi
  • Dillon Olckers: Spiesgooi

3de Plekke:

  • Izelle Ehlers: 800m
  • Carla Smit: 1500m
  • Erin van der Westhuizen: Hoogspring
  • Xander Knouwds: Hoogspring
  • Juvan Fourie: Verspring
  • Amberlee Sutherland: Gewigstoot
  • Marnus Basson: Gewigstoot
  • Carla Meyer: Gewigstoot
  • Micheale Hayes: Skyfwerp
  • Henk Fick: Spiesgooi
  • Suane Holtzhausen: Spiesgooi
  • Carlo Alexander: Spiesgooi

Die jaar spog ons ook met ons uitstekende GEESVANG-GROEP, wat PNHS se naam tot die einde hoog gehou het.

                                                      

                                

Gauteng Skolekampioenskappe

Die jaar het van PNHS se atlete Tswane Wes gaan verteenwoordig by die kampioenskappe en ons baie trots gemaak.

  • Elizma Swanepoel: 800m (4de)
  • Keano Geldenhuys Skyfwerp ( 5de)
  • Amberlee Sutherland: Spiesgooi ( 8ste) en Skyfwerp en Gewigstoot
  • Micheale Hayes: Skyfwerp (8ste)
  • Dylan McMaster: 1500m

TOP 20: Bloemfontein

Ons span eindig vanjaar algeheel 5de na H/S Jim Fouche ( Bloemfontein), H/S Sentraal, Welkom Gymnasium en H/S Goudveld (Welkom)

Baie geluk aan die volgende medaljewenners:

  • Elizma Swanepoel: Goud in 400m Hekkies en Brons in 800m
  • Carla Smit (o/14): Goud in 1500m (o/15) en Silwer in 800m (o/15)
  • Juvan Fourie: Goud in 110m Hekkies
  • Claiven Scott (o/14): Silwer in 1500m (o/15)
  • JG Huishamen: Silwer in 400m Hekkies
  • Izelle Ehlers (o/14): Silwr in 1500m (o/15)
  • Keano Geldenhuys: Brons in Skyfwerp

Geluk ook aan die volgende atlete wat onder die TOP 50 bester vertonings geval het met hulle pogings.

  • 26ste - Kayla Sauer in Gewigstoot (841)
  • 31ste - Janika Marx in Gewigstoot (832)
  • 44ste - Amberlee Sutherland in Gewigstoot (823)

Vriendskaplike byeenkoms: Hoërskool Eldoraigne

Uitslae: Groottotale

  1. Menlopark  893
  2. Klerksdorp  506
  3. Eldoraigne  421
  4. Pretoria- Noord  227
  5. Sutherland  189

Vriendskaplike tuisbyeenkoms:

Uitslae: Groottotale

  1. Pretoria-Noord  1062
  2. Delmas  646
  3. Eldoraigne B  380
  4. Allen Glen  284

Vriendskaplike byeenkoms: Hoërskoop Oos- Moot

Uitslae: Groottotale

  1. Rustenburg  1620
  2. Prestige College  1475
  3. Pretoria- Noord  1140

Vriendskaplike byeenkoms: Hoërskool Brits

Uitslae: Groototale

  1. Brits:  822
  2. Pretoria - Noord:  689
  3. Curro Hazeldean:  578
  4. Riebeeckrand:  578

 

                                              2015 Atletiek Seisoen

                                                            

Atletiekkursus:

Hoërskool Pretoria-Noord het op Saterdag 31 Oktober 2015 'n atletiekkursus met van die top spesialiste beskikbaar aangebied.  Die kursus was ter voorbereiding vir die 2016 atletiekseisoen.
 
Daar was spesialiste vir elke item en het onder andere ingesluit Charmaine Gale-Weavers, Springbok Hoogspringatleet, Burger Lambrechts, Springbok Gewigstootatleet en Karen Botha, Springbok Verspringatleet.  Maritza Coetzee, SA Hekkies en Naellope afrigter, was ook die dag betrokke en het die skool baie bygestaan met die reëlings.
                                                           

PUKKE Top 30

-23 en 24 Oktober, Potchefstroom

Ons dogterspan eindig 13de uit die 20 deelnemende mediumskole.  Ons seunspan eindig 12de van die 22 mediumskole.

Geluk aan die volgende atlete, wat meer as 700 ABSA punte verdien:

Naam en Van Punte

Keanu Geldenhuys SW

Juvan Fourie 110MH en VS

Johan Lubbe 200M en 100M

Xander Knouwds Hs

Johnrick Helm 800M

Janika Marx GS

Elizma Swanepoel 800M

Walter Lotter GS

Jaco Potgieter Hs

Adriaan Delport Ds en Hs

Austin Draai Hs

Markus Nortje 800M

Zandre de Reuck VS

Henno Smit Gs

Carla Meyer Gs

Hanneke van Loggerenberg Vs

Suane Holtzhausen Sg

969

929 &793

879 & 842

864

806

788

787

757

739

702 & 733

733

710

708

702

701

700

700

.
 

Atletiek Top 10

16 en 17 Oktober, Naboomspruit

Ons dogtespan eindig 8ste van die mediumskole met 'n gemiddelde ABSA punt van 662.  Ons seunspan eindig 7de van die mediumskole met 'n gemiddelde ABSA punt van 773.

Geluk aan die volgende atlete met:

Naam en Van Punte

Juvan Fourie 110M en 100M

Adrian Delport Ds en Hs

Xander Knouwds Hs

Markus Notje 800M

Austin Draai Hs

Jaco Potgieter Hs

Danielle Joubert Vs

Elizma Swanepoel 800M

892 en 781

752 en 733

864

747

733

704

731

748

 

  

 

                          Uitslae:  SA Skolekampioenskappe:  Rustenburg

               Tydens die Suid-Afrikaanse skolekampioenskappe behaal ons atlete die volgende plekke in die finale:

1e Plek:  Morné Fourie:  110m Hekkies

5e Plek:  Elizma Swanepoel:  800m

7e Plek:  Juvan Fourie:  110m Hekkies

9e Plek:  Sunuka Kaas:  Hamergooi

 

Uitslae:  Gauteng Skolekampioenskappe:

10 Atlete van ons skool verteenwoordig Tswane-Wes tydens die Gauteng Skolekampioenskappe.

Johnrick Helm:  400m

Janika Marx:  Gewigstoot

Carla Meyer:  Gewigstoot

Suané Holtzhausen:  Spiesgooi

Emile Conradie:  Driesprong

Markus Nortje:  3000m

Die volgende atlete behaal plekke tydens die finale en word gekies vir die Gauteng skolespan wat aan die Suid-Afrikaanse Skolekampioenskappe te Rustenburg gaan deelneem.

Elizma Swanepoel:  4e Plek:  800m, 5e Plek:  400m.

Juvan Fourie:  3e Plek:  110m Hekkies

Sunuka Kaas:  2e plek:  Hamergooi

Morné Fourie:  1e Plek:  110m Hekkies

 

Uitslae: Interhoër 2015 - LC de Villiers (B Bond)

 

 

Dogters

Seuns

Groottotale

1

Hoërskool Zwartkop

1203

1273

2476

2

Hoërskool Oos-Moot

1212

1161

2373

3

Midstream College

1134

1123

2257

4

Hoërskool Akasia

908

1029

1937

5

Hoërskool Sutherland

932

938

1870

6

Hoërskool Pretoria-Noord

942

927

1869

7

Hoërskool Overkruin

952

914

1866

8

Hoërskool Wonderboom

960

824

1784

 

1e Plekke

2e Plekke

3e Plekke

Morné Fourie:  400m Hekkies, 110m Hekkies

JG Huisamen:  400m Hekkies

Juvan Fourie:  110m Hekkies

Elizma Swanepoel:  400m

Alicia Cochrane:  3000m

Emile Conradie:  Driesprong

Henno Smit:  Gewigstoot

Carlo Alexander:  Spiesgooi

Suané Holtzhausen:  Spiesgooi

Johan Lubbe:  100m

Elizma Swanepoel: 400m Hekkies, 800m

Stephan Fourie:  1500m

Alicia Cochrane:  1500m

Jessica Smit:  3000m

Juvan Fourie:  Verspring

Emile Conradie :  Verspring

Petri Pretorius:  Hoogspring

Carla Meyer:  Gewigstoot

Kobus Gouws:  Skyfwerp, Spiesgooi

Keano Geldenhuys:  Skyfwerp

Juvan Fourie:  100m

Johan Lubbe:  200m

Johnrick Helm:  800m

Kariza Pretorius:  90m Hekkies

JG Husamen:  110m Hekkies

Danielle Joubert:  Verspring

Zandré de Reuck:  Driesprong

Janika Marx:  Gewigstoot

Sunuka Kaas:  Gewigstoot

Kayla Sauer: Gewigstoot

Shanté Visser:  Spiesgooi

Ansunette Holtzhausen:  Spiesgooi

0/17 Seuns Aflos

 

Uitslae:  Tuisbyeenkoms 2015

 

 

Dogters

Seuns

Groottotaal

1

Hoërskool Pretoria-Noord

606

494

1100

2

Hoërskool Brits

559

449

1008

3

Hoërskool Nylstroom

322

423

745

4

Hoërskool Middelburg

345

370

715

5

Hoërskool Uitsig

204

365

569

6

Hoërskool Eldoraigne B

187

175

362

 

1e Plekke:

2e Plekke:

3e Plekke:

Danielle Joubert:  100m, Verspring

Juvan Fourie:  100m,  110m Hekkies

Lize-Marie Bezuidenhout:  90m Hekkies

JG Huisamen:  110m Hekkies, 400m Hekkies

Valmarie de Lange:  100m Hekkies

Chantelle Strauss:  100m Hekkies

Madelein Potgieter:  100m Hekkies

Morné Fourie:  110m Hekkies

Hendrik Badenhorst:  300m Hekkies

Mariné Badenhorst:  300m Hekkies

Stephan Fourie:  400m

Johan Lubbe:  400m

Mari Grobbelaar:  400m

Alicia Cochrane:  800m, 1500m, 3000m

Alicia Smit:  800m, 1500m,  3000m

Hanneke van Loggerenberg:  Verspring

Emile Conradie:  Driesprong

Kayla Sauer:  Gewigstoot,  Spiesgooi

Marnus Basson:  Gewigstoot

Sunuka Kaas:  Gewigstoot, Diskus

Janika Marx:  Gewigstoot

Walter Lotter:  Gewigstoot

Janika Marx:  diskus

Michaela Hayes:  Diskus

Zander Erasmus:  Diskus

Keano Geldenhuys:  Diskus

Ansunette  Holtzhausen:  Spiesgooi

Suané Holtzhausen:  Spiesgooi

Shanté Visser:  Spiesgooi

Kobus Gouws:  Spiesgooi

Valmarie de Lange:  100m

Danielle Joubert:  200m

Johan Lubbe:  100m Hekkies

Charli du Preez:  300m Hekkies

Morné Fourie:  400m Hekkies

Johnrick Helm:  400m

Angelika Whitcutt:  800m

Cheryse McMaster:  800m

Markus Nortje:  1500m

Vernice Jones:  1500m

Stephan Fourie:  1500m

Bianka Fourie:  Verspring

JG Huisamen:  Verspring

Suane Holtzhausen:  Verspring

Emile Conradie:  Verspring

Ansunette Holtzhausen:  Verspring

Elmarie Rademeyer:  Hoogspring

Carla Meyer:  Gewigstoot

Theo Schoonraad:  Gewigstoot

Henno Smit:  Gewigstoot

Laurika Cronje:  Gewigstoot

Valmarie de Lange:  Gewigstoot

Reinhard de Jongh:  Diskus

Michaela Hayes:  Spiesgooi

Zandré de Reuck:  Spiesgooi

Carlo Alexander:  Spiesgooi

Dillon Olckers:  Spiesgooi

Johan Lubbe:  100m, 200m

Mariné Badenhorst:  100m

Madelein Potgieter:  100m

Chantelle Strauss:  100m

Kariza Pretorius:  300m Hekkies

Doné Oosthuizen:  400m Hekkies

Zandré de Reuck:  400m Hekkies

Rochelle Richter:  400m Hekkies

Markus Nortje:  800m

Jan Jones:  400m

Kristen Smit:  200m, 800m

Cheryse McMaster:  400m

Mariné Badenhorst:  400m

Sanele Mkhonto: 400m, 800m

Kayla McMaster:  1500m

Leslie van Reenen:  1500m

Angelika Whitcutt:  1500m

Kaylee Jordaan:  1500m

Jessica Smit:  3000m

Elizna Booy:  3000m

Juvan Fourie:  Verspring

Xander Knouwds:  Verspring

Madelein Potgieter:  Verspring

Bianka Fourie:  Driesprong

Erin v d Westhuizen:  Hoogspring

Lize-Mari Bezuidenhout:  Hoogspring 

Jaco Potgieter:  Hoogspring

JP de Villiers:  Gewigstoot, Spiesgooi

Michaela Hayes:  Gewigstoot

Julia van Eeden:  Diskus

Divan Terreblanche:  Diskus

Laurika Cronje:  Diskus

Maruché  Joubert:  Spiesgooi

Wanica Erasmus:  Spiesgooi

 

Uitslae:  Vriendskaplike byeenkoms:  Hoërskool Eldoraigne

1e Plekke:

Elizma Swanepoel:  400m

Madelein Potgieter:  100m Hekkies

Emile Conradie:  Verspring

Ansunette Holtzhausen:  Spiesgooi

Zandre de Reuck:  Spiesgooi

 

2e Plekke:

Johnrick Helm:  400m

Elizma Swanepoel:  400m Hekkies, 200m, 800m

JG Huisamen:  400m Hekkies

Janika Marx:  Gewigstoot

Michaela Hayes:  Skyfwerp

Carlo Alexander:  Spiesgooi

Laurika Cronje:  Gewigstoot

Xanthus Theron:  200m

Chantelle Strauss:  100m Hekkies

Valmarie de Lange:  100m Hekkies

Juvan Fourie:  110m Hekkies, Verspring

Carla Meyer:  Gewigstoot

Emile Conradie:  Driesprong

Sunuka Kaas:  Skyfwerp

Johan Lubbe:  400m

 

3e Plekke:

Danielle Joubert:  Verspring

Sunuka Kaas:  Gewigstoot

Shante Visser:  Spiesgooi

Kobus Gouws:  Spiesgooi

Alicia Cochrane:  1500m

 

PNHS wen Interhoër 2014!

Video:  Interhoër 2014

 

Interhoër:  Pilditch: 25 Februarie 2014

Uitslae:

Seunstotale:

1             Hoërskool Pretoria-Noord          1215

2             Hoërskool Erasmus                  1139

3             HTS John Vorster                    1045

4             Hoërskool Uitsig                      1010

5             Hoërskool Hartebeespoort          959

6             Hoërskool FH Odendaal             931

7             Hoërskool Wilgers                     865

8             Hoërskool Tuine                        838

 

Dogterstotale:

1             Hoërskool Pretoria-Noord         1398

2             Hoërskool Hartebeespoort        1211

3             Hoërskool Tuine                      1098

4             Hoërskool Erasmus                 1017

5             Hoërskool Uitsig                       915

6             Hoërskool Wilgers                    863

7             Hoërskool FH Odendaal            816

8             HTS John Vorster                     100

 

Groottotale:

1             Hoërskool Pretoria-Noord          2613

2             Hoërskool Hartebeespoort         2170

3             Hoërskool Erasmus                  2156

4             Hoërskool Tuine                       1936

5             Hoërskool Uitsig                       1925

6             Hoërskool FH Odendaal            1747

7             Hoërskool Wilgers                    1728

8             HTS John Vorster                    1145

 

Geestrofee:      Hoërskool Pretoria-Noord          3e Plek

Individuele prestasies/trofeë:

Beste Worpe dogter: Chanel Dippenaar - Spiesgooi: 43,07m. 904 ABSA punte

Beste Naelloop Dogter: Elizma Swanepoel - 400m:  59,47sek. 813 ABSA punte

Beste Seuns Hekkiesatleet: Morné Fourie -  400m Hekkies: 53,69sek. 947 ABSA punte

Beste seuns Middelafstandatleet: Stephan Fourie - 800m: 2:12,08m. 790 ABSA punte

Senior Victor Ludorum: Morné Fourie: 1733 ABSA punte            

 
PNHS wen TOP 20!
 
 
 

GOUD:

Larissa du Preez             400H

Morné Fourie                   400H

Adriaan van Niekerk       SG

 

SILWER:

Jasmine Ziegelmeier      GS

Chanelle Dippenaar        WS

Marista Greyling              GS

Morné J. Van Vuuren      400H en 110H

 

BRONS:

Jasmine Ziegelmeier      WS

Larissa du Preez             400m

Marista Greyling              200m

J.G. Huysamen                300H

Morné Fourie                   110H

 
Provinsiale Kampioenskappe:
 

Uitslae:  Gauteng Skolekampioenskappe.

 1e Plek: 

Morné Fourie:  400m Hekkies.  (Word gekies om Gauteng Skolespan tydens Suid-Afrikaanse Skolekampioenskappe te Pietersburg op 27, 28 en  29 Maart te verteenwoordig)

2e Plekke:

Adriaan van Niekerk:  Spiesgooi  (Word gekies om Gauteng Skolespan tydens Suid-Afrikaanse Skolekampioenskappe te Pietersburg op 27, 28 en  29 Maart te verteenwoordig)

Morné Janse van Vuuren:  110m Hekkies.  (Word gekies om Gauteng Skolespan tydens Suid-Afrikaanse Skolekampioenskappe te Pietersburg op 27, 28 en  29 Maart te verteenwoordig).

Sunuka Kaas:  Hamergooi

3e Plek:

Marista Greyling:  Gewigstoot. (Word gekies om Gauteng Skolespan tydens Suid-Afrikaanse Skolekampioenskappe te Pietersburg op 27, 28 en  29 Maart te verteenwoordig)

5e Plek:

Danielle Luyt:  3000m

 

Ander atlete wat tot die eindrondte van hul onderskeie items deurgedring het:

Elizma Swanepoel:  400m

Stephan Fourie: 1500m

 

Die volgende atlete het ook deelgeneem en ons skool se naam hoog gehou:

Emile Conradie:  Verspring, Driesprong

Michaela Hayes:  Skyfwerp, Spiesgooi

Sunuka Kaas:  Gewigstoot

Madelein Potgieter:  90m Hekkies

 

Uitslae:  Gauteng-Noord Kampioenskappe:

1e Plekke:

Emile Conradie:  Driesprong

Adriaan van Niekerk:  Spiesgooi

Marista Greyling:  Sewekamp

 

2e Plekke:

Morné Janse van Vuuren:  110m Hekkies

Sunuka Kaas:  Hamergooi

 

3e Plekke:

Morné Fourie:  110m Hekkies, 400m Hekkies

Elizma Swanepoel:  800m

Danielle Luyt:  1500m

 

Ander plekke behaal:

Elizma Swanepoel:  4e Plek: 400m

Sunuka Kaas: 5e Plek:  Gewigstoot

Emile Conradie:  6e Plek:  Verspring

Zandré de Reuck:  6e Plek:  Spiesgooi

Michaela Hayes:  5e Plek:  Spiesgooi

Jessica Smit: 10e Plek: 1500m

Stephan Fourie: 10e Plek: 1500m

Danielle Luyt: 4e Plek: 5000m

 
 

 

File Attachments: 

Copyright © 2013 PNHS. All Rights Reserved.

Developed by Wan4U