Kalender

Nuus

Ander

Potspel

Shane v Staden - Het deelgeneem aan die Gauteng-Noord Potspel Kampioenskappe. Hy verwerf 1 silwer en 2 brons medaljes. Hy word verkies as kaptein van die Gauteng-Noord span wat in die vakansie aan die SA Kampioenskappe gaan deelneem.

 

Skop-boks

Twee van ons leerders het by die Arnold Classic Africa 2018 aan skopboks deelgeneem en baie medaljes verower. Baie geluk aan hulle!

Copyright © 2013 PNHS. All Rights Reserved.

Developed by Wan4U